Verskil tussen weergawes van "Lugvrag"

53 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
Die eerste geskeduleerde lugvragdiens is in 1940 deur ''United Airlines'' tussen New York en Chicago begin. Daar was geen tussenlandings nie; vliegtuie het om 11:30 uur saans in New York vertrek en soggens om 3:40 uur in Chicago aangekom.<ref>Wensveen (2007), bl. 323</ref>
 
Ná die Tweede Wêreldoorlog het die Amerikaanse wetgewer 'n hupstoot aan die lugvragbedryf gegee deur gespesialiseede lugvraghanteerders (''air freight forwarders'') in 1948 amptelik toe te laat as middelmanne tussen vervoerondernemings en lugrederye. Hulle het kleiner individuele vragte gekonsolideer om voordeel te trek uit lugrederye se laer tariewe vir groot volumes.
 
== Tipes vragvliegtuie ==