Verskil tussen weergawes van "Sleutelbeen"

50 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
|caption4= Linkersleutelbeen van bo en onder.
}}
Die '''sleutelbene''' is lang [[Been|bene]] wat as stutte dien tussen die [[Skouerblad|skouerblaaie]] en [[borsbeen]]. Daar is twee: een aan die linkerkant en een regs. Die sleutelbene is die enigste lang bene in die menslike liggaam wat horisontaal lê. Saam met die skouerblaaie vorm hulle die [[skouergordel]]. In mense met min [[vet]] in dié streek van die liggaam kan die sleutelbene duidelik van buite gesien word. Dit is die bene wat die meeste breek – veral weens ’n impak op die skouers wanneer ’n mens val.<ref>{{cite web |url=https://askabiologist.asu.edu/how-bone-breaks |title=Busy Bones |last= |first= |date=13 Mei 2011 |website= |publisher= |access-date= |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190514134103/https://askabiologist.asu.edu/how-bone-breaks |archive-date=14 Mei 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
==Struktuur==
404 448

wysigings