Verskil tussen weergawes van "Lugvrag"

482 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
In [[Duitsland]], een van die voorste uitvoerlande ter wêreld, het die Federale Vereniging van die Lugvervoerbedryf (''Bundesverband der deutschen Luftverkehrswirtschaft, BDL'') die gemiddelde waarde van uitvoerlugvrag in 2014 as €76 906 per ton gegee - teenoor €1 871 per ton vir seevrag.
 
Lugvrag word gewoonlik met vragvoertuie na lughawens vervoer. Hier dien moderne vraghanteergeriewe as koppelvlak tussen openbare padvervoer en die besonderse veiligheidsones van 'n lughawe. Die hantering van verskillende soorte lugvrag - met afwykende afmetings, gewig, vorm en materiaal (wat van luukse motors tot lewende diere en organe vir oorplantings, maar ook die sterflike oorskot van mense kan strek) - onder tydsdruk is 'n logistieke uitdaging vir die betrokke personeel.
 
== Geskiedenis ==