Verskil tussen weergawes van "Lugvrag"

263 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
Lugvrag word gewoonlik met vragvoertuie na lughawens vervoer. Hier dien moderne vraghanteergeriewe as koppelvlak tussen openbare padvervoer en die besonderse veiligheidsones van 'n lughawe. Die hantering van verskillende soorte lugvrag - met afwykende afmetings, gewig, vorm en materiaal (wat van luukse motors tot lewende diere en organe vir oorplantings, maar ook die sterflike oorskot van mense kan strek) - onder tydsdruk is 'n logistieke uitdaging vir die betrokke personeel wat hoogs doeltreffende organisasie vereis. Vraghouers en palette moet noukeurig geposisioneer en beveilig word.
 
Lughawens met hoogs geïntegreerde vraghanteergeriewe toon in die vroeë 21ste eeu die vinnigste groei - soos byvoorbeeld lughawens waar lugvrag deur groot Amerikaanse ondernemings in die bedryf (''FedEx'', ''UPS'' en ''Burlington Air Express'') gehanteer word.
 
== Geskiedenis ==