Verskil tussen weergawes van "Spitsbergen"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
[[Lêer:Spitsbergen labelled.png|duimnael|links|Kaart wat die eiland Spitsbergen vertoon.]]
'''Spitsbergen''' is die grootste eiland van die [[Noorweë|Noorse]] eilandgroep [[Svalbard]] met 'n oppervlakte van 39&nbsp;044&nbsp;km² en 'n bevolking van 2&nbsp;698.<ref>{{cite web |url=http://www.ssb.no/en/befolkning/statistikker/befsvalbard |title=Population of Svalbard, 1 July 2013 |author=Even Høydahl, Øivind Rustad |publisher=Statistics Norway's Information Centre |date=24 September 2013 |access-date=30 Julie 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191114013804/https://www.ssb.no/en/befolkning/statistikker/befsvalbard |archive-date=14 November 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Dit is ook die grootste eiland van Noorweë, die [[Lys van eilande volgens oppervlakte|wêreld se 36ste grootste eiland]] en die enigste een van die argipel, wat permanent bewoon is. Die eiland vorm die westelike deel van die argipel en grens aan die [[Arktiese Oseaan]] in die noorde, aan die [[Groenlandsee]] in die weste en aan die [[Noorse See]] in die suide.
 
Totdat die Spitsbergenverdrag in 1920 onderteken is, is die hele argipel in [[Noors]] Spitsbergen of Westspitsbergen genoem en sedertdien is die amptelike naam daarvan Svalbard.
411 783

wysigings