Verskil tussen weergawes van "Tarentale"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
}}
 
'''Tarentale''' (''Numididae'') is 'n [[familie (biologie)|familie]] van [[Hoendervoëls|hoenderagtige]] [[voëls]]. Die familie omvat 6 [[spesie]]s.<ref>[http://www.worldbirdnames.org/ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (waargawe 2.6). {{en}}]</ref> Tarentale kom inheems in die droë gebiede van [[Afrika]] voor. Hulle het kaal koppe met lelle en wit kolletjies op die vere. In lande soos [[Indië]] word hulle vir [[vleis]] geteel.<ref>{{cite web |url=http://www.poultryhub.org/index.php/Guinea_Fowl |title=Guinea Fowl - Poultry Hub |work=poultryhub.org |access-date=14 Augustus 2010 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20101006145433/http://poultryhub.org/index.php/Guinea_Fowl |archive-date=6 Oktober 2010 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Die vleis het 'n effense wilde smaak.
 
Twee tarentaalsoorte kom in [[Suid-Afrika]] voor, naamlik die [[gewone tarentaal]] en die [[kuifkoptarentaal]].
411 783

wysigings