Verskil tussen weergawes van "Ruimtependeltuig Atlantis"

Interne skakel en verander na wikitable
(PNG --> SVG (GlobalReplace v0.6.5))
(Interne skakel en verander na wikitable)
Etiket: 2017-bronwysiging
{{DISPLAYTITLE:Ruimtependeltuig ''Atlantis''}}
[[Lêer:Shuttle Patch.svg|80px]]
'''Ruimtependeltuig Atlantis''' (NASA-kenteken: OV-104) was een van [[NASA]] se vyf [[ruimtependeltuig|ruimtependeltuie]] en het vir die eerste keer in [[Oktober]] [[1985]] gevlieg. Atlantis was die vierde operasionele ruimtependeltuig. Die ruimtependeltuig is onttrek aan diens en is sedert 29 Junie 2013 op 'n statiese uitstalling in die [[Kennedy Ruimtesentrum-ruimtesentrum]] se besoekerskompleks.
 
Die naam van hierdie tuig kom van 'n [[skip|navorsingskip]] sowel as die mistieke eiland Atlantis.
''26 vlugte in totaal:''
 
{| class="wikitable"
{| border="1" cellspacing="0" cellpadding="3"
|-----
! style="background:#efefef;" | Datum
23 899

wysigings