Verskil tussen weergawes van "Lugvrag"

92 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
* Passasierstralers kan lugvrag vervoer mits hul vragkapasiteit onderskry word. Koerierpos of kleiner koeriergoedere kan in die passasierskajuit vervoer word. Hierdie soort kruissubsidiëring is van ekonomiese belang op nie-winsgewende passasierroetes.
* Gekombineerde vrag- en passasiersvliegtuie (in die Engelse lugvaart-vaktaal ''passenger freighters'' of kortweg ''preighters'' genoem) is ontwerp met 'n bykomende vragruimte op die hoofdek. Dit word deur die vliegtuigneus en die deure aan die straler se kante gelaai.
* Toegewyde vragvliegtuie is ontwerp om uitsluitlik lugvrag in die vragruimte sowel as op die hoofdek te vervoer. Die laaimetodes is dieselfde as vir gekombineerde vliegtuie.