Verskil tussen weergawes van "Prins Edward, Hertog van Kent en Strathearn"

geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Prins Edward, die Hertog van Kent en Strathearn''' (Edward Augustus; 2 November 1767 – 23 Januarie 1820) was ’n lid van die Britse koninklike familie, die vierde seun van [[George III van die Verenigde Koninkryk|koning George III]] en die pavader van [[Victoria van die Verenigde Koninkryk|koningin Victoria]]. Hy het op 23 April 1799 die Hertog van Kent en Strathearn en die Graaf van Dublin geword – in dieselfde jaar dat hy hoofbevelvoerder in Noord-Amerika geword het.
 
== Vroeë lewe ==
Prins Edward<ref>[http://www.londongazette.co.uk/ViewPDF.aspx?pdf=12412][http://www.londongazette.co.uk/ViewPDF.aspx?pdf=12424&gpn=3][http://www.londongazette.co.uk/ViewPDF.aspx?pdf=12756][http://www.londongazette.co.uk/ViewPDF.aspx?pdf=12756&gpn=242][http://www.londongazette.co.uk/ViewPDF.aspx?pdf=13085&gpn=253][http://www.londongazette.co.uk/ViewPDF.aspx?pdf=15117&gpn=262]</ref> is in [[Buckingham-paleis]] gebore. Sy pavader was die heersende Britse koning, [[George III van die Verenigde Koninkryk|George III]], die oudste seun van [[Frederick, Prins van Wallis|Frederick, die Prins van Wallis]] en [[Augusta van Sakse-Gotha]]. Edward se ma was [[Charlotte van Mecklenburg-Strelitz|koningin Charlotte]] (gebore hertogin Charlotte van Mecklenburg-Strelitz), die dogter van [[hertog Charles Louis Frederick van Mecklenburg-Strelitz, prins van Mirow]]. As seun van ’n Britse monarg was sy aanspreekvorm van geboorte af "Sy Koninklike Hoogheid prins Edward". Hy was die vierde aanspraakmaker op die Britse troon ná sy drie ouer broers.
 
== Huwelik ==
86 192

wysigings