Verskil tussen weergawes van "Universiteit van Uppsala"

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
[[Beeld:Universitas Regia Upsaliensis.jpg|300px|duimnael|Universiteitsaal (Universiteit van Uppsala)]]
'''Die Universiteit van Uppsala''' is 'n navorsingsuniversiteit in [[Uppsala]], [[Swede]], en is die oudste universiteit in Swede en al die Noordiese lande wat nog in gebruik is. Dit is in 1477 gestig. <ref>Ridder-Symoens, Hilde de. ''[[A History of the University in Europe]].'' Cambridge University Press, 2003. Page 84.</ref> Dit is as een van die wêreld se 100 beste universiteite in verskeie hoë profiel internasionale ranglyste aangedui. <ref name="UU-rankings">{{cite web |publisher=Uppsala University |url=http://www.uu.se/en/about-uu/quality/rankings/ |title=Uppsala University in International Rankings |access-date=20 April 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190809053524/http://www.uu.se:80/en/about-uu/quality/rankings/ |archive-date=9 Augustus 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die universiteit gebruik "Gratiae veritas naturae" as sy leuse en sluit natuurwetenskappe in.
 
Die universiteit het aan die einde van die 16de eeu van groot belang geword tydens die opkoms van Swede, en het 'n relatiewe finansiële stabiliteit gekry met 'n groot skenking van koning [[Gustavus Adolphus]] in die vroeë 17de eeu. Uppsala het ook 'n belangrike historiese plek in die Sweedse nasionale kultuur, identiteit en vir die Sweedse samelewing en regering: in historiografie, literatuur, politiek en musiek. Baie aspekte van die Sweedse akademiese kultuur oor die algemeen, soos die wit studentekeps, het in Uppsala ontstaan. Dit deel 'n aantal eienaardighede, soos die studente nasiesisteem, met [[Lund Universiteit]] en die [[Universiteit van Helsinki]].
411 783

wysigings