Verskil tussen weergawes van "Uto-Asteekse tale"

170 grepe bygevoeg ,  4 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Inheemse tale van die Amerikas)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
[[Lêer:Northern-UA-languages.png|duimnael|links|Verspreiding van Noord-Uto-Asteekse tale in [[Noord-Amerika]]]]
[[Lêer:UtoAztecanlanguages.png|duimnael|links|Verspreiding van Suid-Uto-Asteekse tale in [[Meksiko]]]]
Die Uto-Asteekse tale is na die taal Uto, 'n deel van die noordelikste tak (die Numiese tale) en die Asteekse tale (waaronder [[Nahuatl]]), die suidelikste tak, genoem. Die Uto-Asteekse tale bestaan uit 11 hooftakke, waarvan Tübatulabal, Serran en Opata net uitgestorwe tale bevat. Soms word die Uto-Asteekse tale in twee hooftakke verdeel, naamlik die Noord-Uto-Asteekse tale van die westelike Verenigde State en noordoostelike Meksiko asook die Suid-Uto-Asteekse tale van Meksiko en Sentraal-Amerika.<ref>{{en}} {{cite web |url=https://glottolog.org/resource/languoid/id/utoa1244 |title= Uto-Aztecan |author=Hammarström, Harald; Forkel, Robert; Haspelmath, Martin |year=2017 |work=Glottolog 3.0 |location=Jena, Duitsland |publisher=Max Planck Institute for the Science of Human History |accessdateaccess-date=16 November 2018 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200601023647/https://glottolog.org/resource/languoid/id/utoa1244 |archive-date=1 Junie 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Die Uto-Asteekse tale is een van die grootste taalfamilie van die [[Amerikas]] volgens aantal sprekers, tale en geografiese verspreiding. Sommige van die Uto-Asteekse tale behoort tot die [[Meso-Amerika]]anse taalgebied, saam met die [[Majatale]], Totonaks-Tepehua, [[Otomangue]], Mixe-Zoque asook geïsoleerde en ongeklassifiseerde tale.
353 611

wysigings