Verskil tussen weergawes van "Pieter Willem Bingle"

geen wysigingsopsomming nie
(→‎Bronne: Verbeter)
| Geboortedatum = [[4 Junie]] [[1939]]
| Geboorteplek = [[Pretoria]], [[Transvaal]]
| Sterftedatum = [[28 Junie]] [[2020]]
| Sterfteplek = [[Kaapstad]]
| Kerkverband = [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|Gereformeerd]]
| Gemeente = [[Gereformeerde kerk Carolina|Carolina]], 1964–'68<br />[[Gereformeerde kerk Pretoria-Wes|Pretoria-Wes]]<br />[[Gereformeerde kerk Kaapstad|Kaapstad]]
}}
 
Dr. '''Pieter Willem Bingle''' ([[Pretoria]], [[4 Junie]] [[1939]] – [[Kaapstad]], [[28 Junie]] [[2020]]) was tussen 1964 en sy emeritaat in 2006 predikant in drie gemeentes van die [[Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika|GKSA]], maar word veral onthou vir sy nagenoeg 33 jaar lange dienstyd in sy laaste werkkring, die [[Gereformeerde kerk Kaapstad]]. Sy ander twee gemeentes was [[Gereformeerde kerk Carolina|Carolina]] (1964–’68) en [[Gereformeerde kerk Pretoria-Wes|Pretoria-Wes]] (1968–’73).
 
Dr. Bingle se lewensfilosofie is: “Leef positief en maak ’n daadwerklike verskil met dade van hoop.”
84 871

wysigings