Appalache: Verskil tussen weergawes

2 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Die '''Appalache-bergreeks''' of '''Appalachiese Gebergte'''<ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref> is 'n lang [[bergreeks]] in [[Noord-Amerika]]. Die bergreeks is deels in [[Kanada]], maar grotendeels in die noordooste van die [[Verenigde State van Amerika]] geleë. Dit strek oor 'n lengte van 1&nbsp;500 myl vanaf die eiland [[Newfoundland]] in Kanada tot in die middel van [[Alabama]] in die VSA. Die individuele berge is gemiddeld 900 meter (3&nbsp;000 voet) hoog. Die hoogste is Mount Mitchell in Noord-Carolina (2&nbsp;037&nbsp;m of 6&nbsp;684 voet). Mount Mitchell is die hoogste punt in die VSA oos van die [[Mississippirivier]], asook die hoogste punt in die ooste van Noord-Amerika.
 
Vandag is die Appalache slegs die afgetakelde oorblyfsels van 'n eens enorme bergreeks. Die berge is omtrent 480 miljoen jaar gelede gedurende die [[Ordovisium]]-tydperk gevorm en was destyds omtrent so hoog soos die [[Alpe]] en die [[Rotsgebergte]].<ref name="aaas">{{cite web |publisher=AAAS |url=http://news.sciencemag.org/sciencenow/2009/11/03-02.html?etoc |title=The mountains that froze the world |access-date=4 April 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20130609164656/http://news.sciencemag.org/sciencenow/2009/11/03-02.html?etoc |archive-date=9 Junie 2013 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref><ref name="usgs2">{{cite web |publisher=usgs |url=http://geology.er.usgs.gov/eespteam/Mtleconte/website/geology.html?etoc |title=Geology of the Great Smoky Mountains |access-date=4 April 2012 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20130526071440/http://geology.er.usgs.gov/eespteam/Mtleconte/website/geology.html?etoc |archive-date=26 Mei 2013 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Die Appalachiese Staproete is 'n lang staproete wat byna oor die volle lengte van die bergreeks strek. Die gebied bevat talle [[steenkool]]velde.
411 783

wysigings