Verskil tussen weergawes van "Arafurasee"

1 greep bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Yos Sudarso-eiland)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
 
[[Lêer:Locatie Arafurazee.PNG|duimnael|links|Ligging van die Arafurasee]]
Die Arafurasee word deur die [[Torres-straat]] met die [[Koraalsee]] in die ooste verbind. Die see het 'n oppervlakte van sowat 650&nbsp;000&nbsp;km² en 'n gemiddelde diepte van 50–80&nbsp;m.<ref>{{cite web |url=https://www.britannica.com/place/Arafura-Sea |title=Arafura Sea |publisher=[[Encyclopædia Britannica]] |access-date=26 April 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190502160612/https://www.britannica.com/place/Arafura-Sea |archive-date=2 Mei 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Dit is ongeveer 1&nbsp;290&nbsp;km (800&nbsp;myl) van oos na wes, en ongeveer 560&nbsp;km (350&nbsp;myl) van noord na suid. Die Arafurasee is 'n tropiese see.
 
Die hele noordkus van die Arafurasee behoort aan die [[eilandnasie]] Indonesië, terwyl die suidkus aan Australië behoort. Die belangrikste nedersetting aan die see is Merauke in Indonesië.
411 783

wysigings