Verskil tussen weergawes van "Beeldsensor"

6 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Vroeë analoë sensors vir sigbare lig was videokamerabuise. Tans word digitale sensors gebruik soos halfgeleier- ladingsgekoppelde toestelle (''charged-coupled devices'' of CCD) of aktiewe piekselsensors in komplementêre metaaloksied-halfgeleier- (''complementary metal-oxide-semiconductor'' of CMOS) of N-tipe-metaaloksied-halfgeleier- (NMOS en Live NMOS) tegnologie.
 
In Februarie 2018 het navorsers by die Dartmouth-universiteit ’n nuwe beeldsonsortegnologie aangekondig wat hulle QIS noem, vir ''Quanta Image Sensor''. In plaas van pieksels het die QIS sensor-"jots", waar elke jot ’n enkele ligpartikel of foton kan opspoor.<ref>{{cite web |url=https://www.npr.org/sections/alltechconsidered/2018/02/13/585149644/super-sensitive-sensor-sees-what-you-cant |title=Super Sensitive Sensor Sees What You Can't |access-date=28 April 2018 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200430110618/https://www.npr.org/sections/alltechconsidered/2018/02/13/585149644/super-sensitive-sensor-sees-what-you-cant |archive-date=30 April 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== CCD- vs. CMOS-tegnologie ==
[[Lêer:A_micrograph_of_the_corner_of_the_photosensor_array_of_a_‘webcam’.jpeg|duimnael|’n Mikrograaf van die hoek van die beeldsensormatriks in ’n digtale kamera.]]
Die meeste klein verbruikersprodukte met kameras gebruik CMOS-sensors omdat hulle kleiner en goedkoper as CCD's is en ook ’n laer kragverbruik het, wat voordelig is wanneer die toestel met batterye aangedryf word.<ref>{{cite web |url=http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html |date=29 Desember 2011 |title=CMOS Is Winning the Camera Sensor Battle, and Here's Why |access-date=27 April 2017 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20170507225620/http://www.techhive.com:80/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html? |archive-date=7 Mei 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> CCD-sensors word gebruik vir hoëgehaltebeeldsending-videokameras.
 
Elke sel van ’n CCD-sensor is ’n analoogtoestel. Wanneer lig op die sensor inval, skep dit ’n klein elektriese lading in elke sel van die sensor. Die ladings veroorsaak klein spannings op elke sel. Hierdie spannings word dan ry vir ry versterk en deur ’n verwerker gelees totdat die hele beeld gelees is.<ref name="auto">{{cite web |url=http://cpn.canon-europe.com/content/education/infobank/capturing_the_image/ccd_and_cmos_sensors.do |last=2002-2017. |first=Canon Europa N.V. and Canon Europe Ltd |title=CCD and CMOS sensors - Canon Professional Network |access-date=28 April 2018 |archive-url=https://web.archive.org/web/20191031182631/https://cpn.canon-europe.com/content/education/infobank/capturing_the_image/ccd_and_cmos_sensors.do |archive-date=31 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Anders as die paar versterkers in ’n CCD, het ’n CMOS-sensor ’n versterker vir elke pieksel. Dit veroorsak dat daar minder plek is vir fotons om op die sensor in te val. Hierdie probleem is oorkom deur mikrolense te gebruik voor elke fotodiode, wat lig na die fotodiode fokus. CMOS-sensors kan geïmplementeer word met minder komponente, gebruik minder krag en verskaf die beeld vinniger as CCD-sensors.<ref>{{cite web |url=http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html?page=0 |last=Moynihan |first=Tom |title=CMOS Is Winning the Camera Sensor Battle, and Here's Why |access-date=10 April 2015 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20160908231311/http://www.techhive.com/article/246931/cmos_is_winning_the_camera_sensor_battle_and_heres_why.html?page=0 |archive-date=8 September 2016 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Werkverrigting ==
 
== Spesialiteitsensors ==
[[Lêer:A_deep_infrared_view_of_the_Orion_Nebula_from_HAWK-I_-_Eso1625a.jpg|links|duimnael|[[Infrarooi]]beeld van die [[Orionnewel]] geneem deur die [[Europese Suidelike Sterrewag|ESO]] se HAWK-I, ’n kriogeniese wyeveldsensor<ref>{{cite web |url=http://www.eso.org/public/news/eso1625/ |title=Deepest Ever Look into Orion |access-date=13 Julie 2016 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20200403165110/https://www.eso.org/public/news/eso1625/ |archive-date=3 April 2020 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>]]
Spesiale sensors word gebruik in ’n verskeidenheid toepassings soos termografie, multispektrale beelde, gammakameras, [[x-strale]] en ander sensitiewe sensormatrikse in [[astronomie]].
 
Terwyl algemene digitale kameras ’n plat sensor gebruik, het Sony in 2014 ’n prototipe ontwikkel van ’n gebuigde sensor. Die sensor maak ’n korter en kleiner lens moontlik en verminder die versteurings aan die kante van die foto.<ref>{{cite web |url=https://www.engadget.com/2014/07/08/sony-shows-off-first-picture-taken-with-curved-sensor/ |author=Steve Dent |last=Steve Dent |title=Sony's first 'curved sensor' photo may herald better images, cheaper lenses |access-date=8 Julie 2014 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191015032502/https://www.engadget.com/2014/07/08/sony-shows-off-first-picture-taken-with-curved-sensor/ |archive-date=15 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==
398 811

wysigings