Verskil tussen weergawes van "Benicio del Toro"

1 greep bygevoeg ,  10 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
Del Toro is ook bekend vir sy rolle as dr. Gonzo in ''Fear and Loathing in Las Vegas'' (1998), Franky Four Fingers in ''Snatch'' (2000), Jackie Boy in ''Sin City'' (2005) en [[Che Guevara]] in ''Che'' (2008), waarvoor hy die prys vir beste akteur op die [[Cannes-rolprentfees]] en by die Goya-pryse gewen het.
 
Del Toro het die rol gespeel van die ''Collector'' in [[Marvel Studios]] se superheldfliek ''Thor: The Dark World'' (2013) en ook in ''Guardians of the Galaxy'' (2014).<ref name="GotG">{{cite web |url=http://www.deadline.com/2013/06/benicio-del-toro-takes-lead-role-in-marvels-guardians-of-the-galaxy/ |title=Benicio Del Toro Takes Lead Role In Marvel’s ‘Guardians Of The Galaxy’ |last=Fleming, Jr. |first=Mike |publisher=Deadline.com |date=3 Junie 2013 |access-date=3 Junie 2013 |language=pt |archive-url=https://web.archive.org/web/20140627122904/http://www.deadline.com/2013/06/benicio-del-toro-takes-lead-role-in-marvels-guardians-of-the-galaxy/ |archive-date=27 Junie 2014 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> In 2015 was hy Alejandro Gillick in ''Sicario''.
 
== Verwysings ==
402 080

wysigings