Botaniese Tuin van Kopenhagen: Verskil tussen weergawes

k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
== Geskiedenis ==
Die botaniese tuin is aanvanklik in 1600 gestig, maar dit is twee keer geskuif voordat dit uiteindelik sy huidige plek in 1870 gegee is. Dit is waarskynlik gestig om 'n versameling Deense medisinale plante te verseker toe baie kloosters en hul tuine verlaat of vernietig is na die Hervorming. <ref name=dn>{{cite web |url=https://www.dn.dk/Default.aspx?ID=3330 |title=Botanisk Have |publisher=Danmarks Naturfredningsforening |access-date=6 April 2009 |language=da |archive-url=https://web.archive.org/web/20120220002002/http://www.dn.dk/Default.aspx?ID=3330 |archive-date=20 Februarie 2012 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Kopenhagen Botaniese Tuin Deesdae ==
Die botaniese tuine bevat meer as 13 000 spesies. Die tuin is in verskillende afdelings gerangskik, insluitend: Deense plante (600 spesies), meerjarige plante (1100 spesies), jaarplante (1100 spesies), rotstuine met plante uit bergagtige gebiede in Sentraal- en Suid-Europa en Conifer Hill wat met naaldbome beplant is. Een van die nuutste insluitsels is 'n rhododendron tuin.
 
Die tuin het baie mooi voorbeelde van bome. <ref>{{cite web |url=http://www.britannica.com/EBchecked/topic/136545/Copenhagen-University-Botanical-Garden |title=University of Copenhagen Botanical Garden |publisher=Encyclopædia Britannica |access-date=6 April 2009 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20141129031630/http://www.britannica.com/EBchecked/topic/136545/Copenhagen-University-Botanical-Garden |archive-date=29 November 2014 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Die oudste boom in die tuine is 'n taxodium van 1806 wat op die ouderdom van 60 jaar vanaf die ou ligging verskuif is. <ref name=dn />
 
== Die Palmhuis ==
411 783

wysigings