Branderbreekpunt: Verskil tussen weergawes

21 grepe verwyder ,  2 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardisering van verwysingsjablone en invoeging van argiefskakels. Ondersteun: shorturl.at/klqM2)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
[[Beeld:2010_mavericks_competition.jpg|duimnael|300px|’n Branderplankryer by Mavericks, Kalifornië, een van die wêreld se gewildste branderbreekpunte wat veroorsaak word deur ’n buitengewone rotsformasie.]]
 
’n '''Branderbreekpunt''' ([[Engels]]: ''surf break''<ref name="bigwave">{{cite news |last=Turner |first=Sarah |title=The best surf break |url=http://www.guardian.co.uk/travel/2006/feb/05/theobserverstop25travelexperiences.watersportsholidays.observerescapesection |access-date=2 April 2009 |date=5 Februarie 2006 |publisher=The Guardian |quote= |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20120125231808/http://www.guardian.co.uk:80/travel/2006/feb/05/theobserverstop25travelexperiences.watersportsholidays.observerescapesection |archive-date=25 Januarie 2012 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>) is ’n permanente (of semipermanente) versperring soos ’n [[koraalrif]], rots, sandbank of landpunt wat branders laat breek;<ref name="names">{{cite news
| last = Silmalis
| first = Linda
Sommige breekpunte is baie gevaarlik omdat die branderplankryer ’n koraalrif of rotse onder die water kan tref. Branderbreekpunte word driftig deur branderplankryers beskerm omdat menslike bedrywighede en bouwerk ’n onbedoelde en onvoorspelbare uitwerking op die branders kan hê.
 
In 2008 het branderplankryers en ander ongewingsbewustes die bou van ’n [[tolpad]] in Orange County, [[Kalifornië]], teengestaan wat sedimentpatrone sou verander en die Trestles-breekpunt van wêreldgehalte noord van die San Onofre-staatstrand sou beïnvloed het – die branders daar het in 2007 sowat 400&nbsp;000 branderplankryers gelok.<ref name="block">{{cite news |last=Flaccus |first=Gillian |title=Officials Pick Surf Break Over Toll Road - Local News |url=http://www.foxnews.com/wires/2008Feb07/0,4670,TollRoadTussle,00.html |access-date=2 April 2009 |date=7 Februarie 2008 |publisher=Fox News |quote= |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20181216032519/https://www.foxnews.com/wires/2008Feb07/0,4670,TollRoadTussle,00.html |archive-date=16 Desember 2018 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
Een van die grootste branderbreekpunte in die wêreld is die Jaws-breekpunt in [[Maui]], [[Hawaii]], waar branders tot 12-18&nbsp;meter hoog kan wees.<ref name="Maui's">{{cite news |last=Hurley |first=Timothy |title=Maui's monster surf break getting bigger by the day |url=http://the.honoluluadvertiser.com/article/2002/Nov/18/ln/ln04a.html |access-date=2 April 2009 |date=18 November 2002 |quote= |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190811093433/http://the.honoluluadvertiser.com/article/2002/Nov/18/ln/ln04a.html |archive-date=11 Augustus 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> Branders by Nazare in [[Portugal]] het egter na berig word al hoogtes van meer as 24&nbsp;meter bereik vanweë die besondere topografie van die seebodem.
 
== Verwysings ==
411 783

wysigings