Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Mieliestronk"

(→‎Wysigings: Groete!)
Verbeter en skakel asseblief na goeddunke - ons kort redigeerders wat perfekte professionele Afrikaans magtig is! Groete [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 23:31, 29 Junie 2020 (UTC)
::{{ping|Voyageur}}, dankie vir die vertroue wat jy in die ou man stel. Maar ná meer agt dekades, sestig daarvan aktief, besef 'n mens elke dag hoe ver van perfek 'n mens ooit sal wees! Mooi groete. [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]] ([[Gebruikerbespreking:Mieliestronk|kontak]]) 03:07, 1 Julie 2020 (UTC)
::: [[Gebruiker:Mieliestronk|Mieliestronk]], jy gee my so 20 somers maar ek het 4 jaar terug dubbele omleiding gehad.. Vir my is elke dag 'n bonus en verskille hier op die Wiki laat my net besef dat ek nog lewe! Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 09:22, 1 Julie 2020 (UTC)