Verskil tussen weergawes van "The Global Lepidoptera Names Index"

Rekordsyfers opgedateer
(Nuwe bladsy geskep met '{{TITELAANSIG|The Global Lepidoptera Names Index}} '''The Global Lepidoptera Names Index''' (LepIndex) is 'n databasis van Lepidoptera (vlinders) wat deur die Depart...')
 
(Rekordsyfers opgedateer)
{{TITELAANSIG|The Global Lepidoptera Names Index}}
 
'''The Global Lepidoptera Names Index''' (LepIndex) is 'n databasis van [[Lepidoptera]] (vlinders) wat deur die Departement Entomologie by die Natural History Museum (NHM), [[Londen]], onderhou word. LepIndex is 'n gerekenariseerde en bygewerkte weergawe van die Natural History Museum kaartindeksargief met die wetenskaplike name van die lewende en fossielvlinders en motte van die wêreld.<ref name='lepindex'>{{cite web|title=The Global Lepidoptera Names Index|url=https://www.nhm.ac.uk/our-science/data/lepindex/intro/|date=21 Mei 2004|accessdate=1 Julie 2020}}</ref> Die databasis bevat 'n totaal van ongeveer 27500137000 rekords.<ref name='lepindexlepindex_curr'>{{cite web|title=The Global Lepidoptera Names Index: Current coverage|url=https://www.nhm.ac.uk/our-science/data/lepindex/intro/coverage/|date=28 Feb 2005|accessdate=1 Julie 2020}}</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
2 723

wysigings