Verskil tussen weergawes van "1852"

119 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
→‎Sterftes: Verbeter
(→‎Sterftes: Verbeter)
* [[13 Januarie]] – [[Fabian Gottlieb von Bellingshausen]]. As bevelvoerder van die tweede Russiese om-die-wêreldvaart word hy een van drie mense om Antarktika vir die eerste keer waar te neem.
* [[10 Februarie]] – [[Samuel Prout]], Engelse [[waterverf]]skilder (* [[1783]]).
* [[28 Julie]] – [[Andrew Jackson Downing]], Amerikaanse landskapsontwerper, tuinboukundige en skrywer (* [[1815]]).
* [[14 September]] – [[Arthur Wellesley, eerste hertog van Wellington]], Britse generaal en staatsman, [[Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk]] (* [[1769]]).
* [[27 November]] – [[Ada Lovelace]], Britse wiskundige en skryfster (* [[1815]]).