Verskil tussen weergawes van "Leon Schreiber"

1 greep bygevoeg ,  3 maande gelede
k
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Schreiber het gou lid van die [[Demokratiese Alliansie]] (DA) geword en voor die [[Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019|algemene verkiesing van 2019]] het sy naam op die party se verkiesingslys verskyn. Hy is toe verkies en op 22 Mei 2019 is hy ingehuldig as 'n LP.<ref name="pa" /> Hy het later die DA se kiesafdeling-voorsitter in [[Stellenbosch]] geword.
 
Op 5 Junie 2019 is Schreiber as Skaduminister van Staatsdiens en Administrasie aangewys.<ref>{{cite news |last=Gerber |first=Jan |date=5 Junie 2019 |title=Here's the DA's 'shadow cabinet' |url=https://www.news24.com/SouthAfrica/News/heres-the-das-shadow-cabinet-20190605 |work=News24 |location= |access-date=29 Mei 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20190905105416/https://www.news24.com/SouthAfrica/News/heres-the-das-shadow-cabinet-20190605 |archive-date=5 September 2019 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> Vanaf Junie 2019 dien hy as lid van die portefeuljekomitee vir staatsdiens en administrasie. Hy was tot Maart 2020 'n plaasvervangende lid van die Ad Hoc-komitee om Artikel 25 van die Grondwet te wysig tot Maart 2020.
 
In Oktober 2019 het hy met onmiddellike effek van die Universiteit Stellenbosch se Institusionele Forum bedank, weens Afrikaans se ondergangafskaffing as onderrigmedium. Hy het gesê dat hy kan nie teenwoordig wees om te sien hoe moedertaalonderrig uitgefaseer word nie.<ref> {{cite news |last=Kaunda |first=Selisho |date=16 Oktober 2019 |title=DA MP resigns from Stellies Institutional Forum after ConCourt battle over language policy |url=https://citizen.co.za/news/south-africa/politics/2191965/da-mp-resigns-from-stellies-institutional-forum-after-concourt-battle-over-language-policy/ |work=The Citizen |location= |access-date=29 Mei 2020 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20191022085043/https://citizen.co.za/news/south-africa/politics/2191965/da-mp-resigns-from-stellies-institutional-forum-after-concourt-battle-over-language-policy/ |archive-date=22 Oktober 2019 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref>
 
== Verwysings ==