Verskil tussen weergawes van "Noordwes-Universiteit"

(+Theuns Eloff, rektor.)
== Bekende oudstudente ==
=== [[Politiek]] ===
* [[F. W. de Klerk]], [[Staatspresident van Suid-Afrika]] (1989–1994); VisepresidentAdjunkpresident van Suid-Afrika tydens [[Nelson Mandela]] se [[President van Suid-Afrika|Presidentskap]] (1994–1996).
* [[Pieter Mulder]], Adjunkminister van Bosbou, Landbou en Visserye ([[2009]]-huidigMei 2014); Leier van die [[Vryheidsfront Plus]] ([[2001]]-huidig2016).
* [[Corné Mulder]], Lid van die Parlement[[Nasionale Vergadering van Suid-Afrika]] vir die [[Vryheidsfront Plus]].
 
=== [[Uitvoerende Kunste]] ===
* [[Rina Hugo]], bekende sangeres het haar B.Mus.-graad hier verwerf in 1970. Sy was ook lid van die Alabama Studentegeselskap. Sy het uitgeblink in feitlik alle genres wat deur ’n solis beoefen kan word naamlik: [[Opera]], [[oratorium]], operette, musiekblyspele, die kunslied en ligte musiek.
* [[Christa Steyn]], 'n student gedurende 1976–1978, oorlede op [[11 Junie]] [[2012]] in Pretoria, was ook lid van die Alabama Studentegeselskap; ’n komponis, pianis en Afrikaanse sangeres wat bekend was vir haar duette saam met Jannie du Toit.
* [[Kobie van Rensburg]] <ref>[http://www.kobievanrensburg.de/ www.kobievanrensburg.de]</ref> is ’n wêreldbekende [[opera]]sanger wat tans vanuitin Duitsland werk. Hy was lid van die [[Potchefstroomse Universiteitskoor]] (1987–1994).
 
=== Sport ===
89 474

wysigings