Verskil tussen weergawes van "Higiëne"

84 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
Hand higiëne is sentraal tot die voorkoming van die verspreiding van aansteeklike siektes in die huis en die alledaagse lewe.<ref name="handhygiene">Bloomfield, SF, Aiello AE, Cookson B, O’Boyle C, Larson, EL, The effectiveness of hand hygiene procedures including hand-washing and alcohol-based hand sanitizers in reducing the risks of infections in home and community settings" American Journal of Infection Control 2007;35, suppl 1:S1-64</ref>
 
In situasies waar handewas met seep nie 'n opsie is nie (bv. in 'n openbare plek met geen toegang tot wasfasiliteite), kan 'n waterlose handreiniger soos 'n alkohol-handgel gebruik kan word. Om doeltreffend te wees, moet 'n alkohol-handgel nie minder as 60%v/v alkohol bevat nie. Handreinigers is nie 'n opsie in die meeste ontwikkelende lande nie. In situasies met beperkte water  is daar water-bewaringsoplossings, soos bv. die "tippy tap" of kantelkraan. Dit is 'n eenvoudige toestel waar 'n beker aan 'n tou opgehang word  en 'n voetpedaal getrap word om 'n klein hoeveelheid water oor die hande uit te giet, met 'n koekie [[seep]] daarnaas om hande te was.<ref>{{cite news |first1=Ankita |last1=Rao |title=When Low-Tech Solutions Win |url=http://www.slate.com/blogs/future_tense/2014/09/11/tippytap_handwashing_stations_demonstrate_how_low_tech_solutions_can_win.html |publisher= |newspaper=Slate |date=11 September 2014 |location= |issn=1091-2339 |isbn= |pages= |volume= |series= |issue= |doi= |access-date= |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20170303013847/http://www.slate.com/blogs/future_tense/2014/09/11/tippytap_handwashing_stations_demonstrate_how_low_tech_solutions_can_win.html |archive-date=3 Maart 2017 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> In lae-inkomste gemeenskappe word modder of as somtyds gebruik as 'n alternatief vir seep.
 
Die Wêreld Gesondheidsorganisasie beveel aan dat hande met as gewas word in noodgevalle,<ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/publications/2011/tn5_treatment_water_en.pdf?ua=1</ref> By skole sonder toegang tot seep <ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/publications/wash_standards_school.pdf?ua=1</ref> en in ander moeilike situasies – soos post-noodgevalle – word die gebruik van skoon sand aanbeveel.<ref>http://www.who.int/water_sanitation_health/emergencies/qa/emergencies_qa17/en/</ref> Die gebruik van as is algemeen en eksperimente het getoon dat dit ten minste so effektief soos seep is vir die verwydering van bakterieë.<ref>Baker et al. 2014 Association between Moderate-to-Severe Diarrhea in Young Children in the Global Enteric Multicenter Study (GEMS) and Types of Handwashing Materials Used by Caretakers in Mirzapur, Bangladesh.</ref>
411 783

wysigings