Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Morne"

→‎Hermie Hendriks: nuwe afdeling
(→‎Hermie Hendriks: nuwe afdeling)
{{ping|Morne}}, ek het nog altyd jou Kerk artikels geniet! Net ingeval jy fokus verloor het, uit die Begeerde artikels kom NG gemeente Heidelberg, Wes-Kaap‏‎ en NG gemeente Ysterplaat-Suid‏‎ ((13 skakels) voor.... Ek gaan binnekort vir jou kom kuier daar in Pretoria. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 09:35, 16 Junie 2020 (UTC)
::Hallo! Ek maak dadelik 'n plan. Maar hou eers aan met die kuier; ek is nog in die Karoo. :-) [[Gebruiker:Morne|Morne]] ([[Gebruikerbespreking:Morne|kontak]]) 09:36, 16 Junie 2020 (UTC)
 
== [[Hermie Hendriks]] ==
 
{{ping|Morne}}, kan jy help asb? Ek is nie 100% seker van die persoon se afsterf datum van 24 Junie nie. Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 07:00, 6 Julie 2020 (UTC)