Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:PetronelFourie"

(→‎1820-Setlaars: nuwe afdeling)
 
{{ping|PetronelFourie}}, het jy geweet van bogenoemde artikel? Moet jou bywerking by [[Algoabaai]] nie eerder hier in gewerk word nie? En bronne? Groete! [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 19:09, 1 Julie 2020 (UTC)
 
More {{ping|Oesjaar}}, nee ek het nie daardie artikel opgemerk nie, skuus. My inligting kan daar pas ja, maar ek dink tog dat die historiese agtergrond van Algoabaai ook by die blad oor Algoabaai pas? Of anders dan minstens 'n verwysing na die setlaars op Algoabaai se blad, he? Ek het my bron onderaan gelys:-)
Groete
[[Gebruiker:PetronelFourie|PetronelFourie]]
430

wysigings