Verskil tussen weergawes van "Wringkrag"

Geen grootteverandering nie ,  1 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Reverted 1 edit by 178.243.115.121 (talk) to last revision by KabouterBot (TwinkleGlobal))
Etiket: Ongedaanmaking
k
[[Beeld:Fysik vridmoment.png|frame|regs|Wringkrag aangewend deur 'n [[verstelbare moersleutel]]]]
[[Beeld:Torque_animation.gif|frame|regs|Verwantskap tussen krag, wringkrag en [[draaimomentum]] vektore in 'n roterende stelsel]]
In [[Fisikafisika]], kan '''wringkrag''' informeel gedefinieer word as 'n krag wat 'n draaiende beweging tot gevolg het. Hierdie krag word gedefinieer as die lineêre krag vermenigvuldig met 'n radius. Die [[SI|SI-eenheid]] vir wringkrag is die [[newton-meter]] (N m). Die simbool vir wringkrag is ''[[tau|τ]]''. Die begrip wringkrag word ook moment in fisika genoem en vind sy oorsprong in [[Archimedes]] se werk op [[hefboom|hefbome]].
 
Soortgelyk aan die lineêre begrippe van [[krag]], [[massa]] en [[versnelling]] kry 'n mens die ooreenstemmende begrippe vir draaiende stelsels naamlik wringkrag, [[draaimomentum]] en [[hoekversnelling]] respektiewelik. Die krag wat op 'n hefboom aangewend word vermenigvuldig met die afstand vanaf die hefboom se eindpunt staan bekend as die wringkrag. As 'n krag van drie [[newton]] aangewend word op 'n afstand van twee meter vanaf 'n hefboom se middelpunt word dieselfde wringkrag aangewend as wanneer 'n krag van een newton ses meter vanaf 'n hefboom se middelpunt aangewend word.
100 458

wysigings