Verskil tussen weergawes van "Lichun"

11 grepe verwyder ,  3 maande gelede
k
Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
'''''Lichun''''' ([[Chinees]]: 立春, [[pinyin]]: ''lì chūn'') of '''''risshun''''' ([[Japannees]]: 立春) is die eerste sontermyn en die begin van die lente. Dit begin wanneer die [[son]] die [[Lugkoördinaatstelsel|luglengtegraad]] 315° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 330° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op lengtegraad 315° is.
 
Volgens die [[Gregoriaanse kalender]] begin dit gewoonlik omstreeks 4 Februarie<ref>{{cite web |url=https://www.lang.nagoya-u.ac.jp/~matsuoka/24-sekki.html |title=24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons |last=Matsukawa |first=Mitsuharu |publisher=Nagoya University |location= |access-date=21 Maart 2016 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20150510074722/http://lang.nagoya-u.ac.jp:80/~matsuoka/24-sekki.html |archive-date=10 Mei 2015 |url-status=dead |df=dmy-all}}</ref> en eindig dit omstreeks 18 Februarie (19 Februarie Oos-Asiatiese tyd). Dit is ook die begin van ’n [[Sestigdelige siklus|60-jaarsiklus]].
 
== Pentades ==
353 453

wysigings