Verskil tussen weergawes van "Rietvlei Natuurreservaat"

→‎Geskiedenis: Korreksie: die Moodie-graf by Rietvlei is die van Cecelia Moodie
(Uitgebrei)
(→‎Geskiedenis: Korreksie: die Moodie-graf by Rietvlei is die van Cecelia Moodie)
 
== Geskiedenis ==
Rietvlei Natuurreservaat is geleë in die gebied waar die plaas Doornkloof in 1841 deur Daniel Elardus Erasmus uitgelê is. Sy seun Michiel Christiaan Elardus Erasmus het later 'n gedeelte van die plaas Rietvlei oorgeneem waar hy gewoon het totdat hy op 8 Junie 1895 oorlede is. Michiel is te Rietvlei begrawe. Cecelia Thomas, weduwee van Thomas "Groot Tom" Moodie, 'n boer van die distrik Bethlehem in die Vrystaat, is ook hier begrawe.<ref>{{cite web|url=https://www.amethyst.co.za/JhbGuide/Rietvlei.htm|title=Amethyst Guide to Johannesburg: Rietvlei Nature Reserve|publisher=amethyst.co.za/|accessdate=2020-07-10}}</ref><ref name=Geni>{{cite web|url=https://www.geni.com/people/Thomas-Moodie-SV1b1c2/6000000013102079248#/tab/overview|title=Thomas ''Groot Tom'' Moodie, SV1b1c2|publisher=Geni.com|accessdate=2020-07-10}}</ref> Rietvlei is op 2 September 1929 deur die regering gekoop en tot 'n natuurreservaat verklaar. Die Rietvleidam, wat in die natuurreservaat geleë is, is in 1934 voltooi.<ref>{{cite web|url=https://rekordeast.co.za/35876/rietvlei-nature-reserve-a-treasure-trove-of-history/#:~:text=Rietvlei%20dam%2C%20built%20during%20the,of%20four%20shillings%20a%20day.|title=Rietvlei Nature Reserve – a treasure trove of history|publisher=Pretoria East Rekord|accessdate=2020-07-09}}</ref>
 
== Ligging en geografie ==
2 723

wysigings