Verskil tussen weergawes van "Isfahan"

102 grepe bygevoeg ,  26 dae gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot wysig: Koördinaatwys --> Koördinate)
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:Si-o-se-Pol.jpg|duimnael|links|'n Nagaansig van Si-o-seh pol]]
[[Lêer:Imam Mosque, Esfahan (2).jpg|duimnael|links|Versierings in die Imam-[[moskee]]]]
[[Lêer:Mezquita Shah, Isfahán, Irán, 2016-09-20, DD 64.jpg|duimnael|links|Sjah- of Koningsmoskee]]
[[Lêer:Bethlehem Church.jpg|duimnael|links|Versierings in die Bethlehem-kerk (voltooi in 1627)]]
Met 'n bevolking van 2,2 miljoen is Isfahan die derde grootste stad in die land na Teheran en [[Mashhad]]. Sy metropolitaanse gebied is volgens die sensus van 2006 met 3,4 miljoen inwoners die tweede grootste in Iran na Teheran. Swaar nywerhede het in die buitewyke van Isfahan ontstaan. Net soos in ander Iranse [[metropool|metropole]] is lugbesoedeling en verkeersopeenhopings ernstige vraagstukke.