Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Geselshoekie"

Etiket: 2017-bronwysiging
 
Ek sien die taalskakels is lekker deurmekaar vandag – g'n sprake van alfabeties nie! [[Gebruiker:Burgert_Behr|~ <span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">Burgert</span>]] [[Gebruikerbespreking:Burgert Behr|<span style="font-family: Segoe Print; font-size: 10.5pt">(kontak)</span>]] 13:04, 10 Julie 2020 (UTC)
 
: Burgert, dinge het verander: ons generasie moes nog die alfabet in alfabetiese orde ken... [[Gebruiker:Oesjaar|Oesjaar]] ([[Gebruikerbespreking:Oesjaar|kontak]]) 13:06, 10 Julie 2020 (UTC)
 
:: Weet iemand wat aangaan? – [[Gebruiker:K175|K175]] ([[Gebruikerbespreking:K175|skil 'n appeltjie]]) 09:58, 12 Julie 2020 (UTC)
 
== Vertaling ==