Verskil tussen weergawes van "Konsentrasie (chemie)"

1 342 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
=== Dele per miljoen (dpm) ===
 
Dele per miljoen (dpm) of dele per miljard word gebruik as konsentrasiemeting met baie klein konsentrasies.
In Engels word die term ppm (parts per million) gebruik.
 
In Engels word die term ppm (parts per million) of parts per billion (ppb) gebruik.
Vir vloeistowwe en vastestowwe word massa gebruik en vir gasse word kmol gebruik. Byvoorbeeld:
 
Vir '''vloeistowwe en vastestowwe''' word massa gebruik en vir '''gasse''' word kmol gebruik. Byvoorbeeld:
 
Indien jy 'n oplossing van swaelsuur en water het met 'n konsentrasie van 15 dpm, beteken dit vir elke miljoen g water het jy 15 g swaelsuur.
 
Die normale definisie van konsentrasie is:
 
:<math>Konsentrasie = \frac{massa\ X}{massa\ X + massa\ water}</math>
 
Wanneer konsentrasies egter baie klein is, kan dit soos volg vereenvoudig word:
 
:<math>Konsentrasie = \frac{massa\ X}{massa\ X + water} \approx \frac{massa\ X}{massa\ water}</math>
 
Byvoorbeeld, 'n konsentrasie van 200 dpm kan een van twee dinge beteken:
 
# 200 g swaelsuur per 1000&nbsp;000 g water: <math>Konsentrasie = \frac{200}{200+1000\ 000} \times 1000\ 000 = 199.96\ dpm</math>
# 200 g swaelsuur per 1000&nbsp;000 g oplossing: <math>Konsentrasie = \frac{200}{1000\ 000} \times 1000\ 000 = 200\ dpm</math>
 
Omdat die verskil tussen die twee definisies so klein is, maak dit nie regtig saak oor die presiese definisie van dele per miljoen nie.
 
Vir gasse word mol gebruik in plaas van massa. Dus, vir klein hoeveelhede van gas X in 'n gasmengsel, word die volgende gebruik:
 
:<math>Konsentrasie\ van\ gas\ X = \frac{mol\ X}{mol\ X + mol\ Y} \approx \frac{mol\ X}{mol\ Y}</math>
 
Waar <math>Y</math> die res van die gasmengsel is.
 
== Gebruik van die mate ==
Anonieme gebruiker