Verskil tussen weergawes van "Konsentrasie (chemie)"

In Engels word die term ppm (parts per million) of parts per billion (ppb) gebruik.
 
Vir '''vloeistowwe en vastestowwe''' word massa gebruik en vir '''gasse''' word kmolmol gebruik. Byvoorbeeld:
 
'''Byvoorbeeld:'''
 
Indien jy 'n oplossing van swaelsuur en water het met 'n konsentrasie van 15 dpm, beteken dit vir elke miljoen g water het jy 15 g swaelsuur.
Wanneer konsentrasies egter baie klein is, kan dit soos volg vereenvoudig word:
 
:<math>Konsentrasie = \frac{massa\ X}{massa\ X + massa\ water} \approx \frac{massa\ X}{massa\ water}</math>
 
Byvoorbeeld, 'n konsentrasie van 200 dpm kan een van twee dinge beteken:
Anonieme gebruiker