Verskil tussen weergawes van "Long John Silver"

6 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
Etiket: 2017-bronwysiging
 
'''Long John Silver''' is ’n fiktiewe karakter en die hoofantagonis in die roman ''Treasure Island'' (1883) deur [[Robert Louis Stevenson]]. Hy is die kleurrykste en mees komplekse karakter in die boek en maak nog sy verskyning in moderne kultuur. Veral sy af been en [[papegaai]] het grootliks bygedra tot moderne uitbeeldings van [[seerower]]s.
 
== Profiel ==
Long John Silver is ’n geslepe en opportunistiese seerower wat kwartiermeester was onder die berugte kaptein Flint. Stevenson se uitbeelding van Silver het die moderne beeld van seerowers grootliks beïnvloed.<ref>Karg, Barbara; Spaite, Arjean (2007). ''The Everything Pirates Book: A Swashbuckling History of Adventure on the High Seas''. Avon, MA: Adams Media. {{ISBN|9781598692556}}, bl. 220.</ref>
 
Volgens Stevenson se briewe is die idee van Long John Silver geïnspireer deur ’n werklike vriend, William Henley, ’n skrywer en redakteur.<ref>Prince, Alison (1994). ''Kenneth Grahame: An Innocent in the Wild Wood''. Londen: Allison & Busby. {{ISBN|9780850318296}}, bl. 78.</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Skakels ==
* [https://web.archive.org/web/20160306070803/http://www.imdb.com/character/ch0000522/ John Silver] op [[IMDb]]
* [https://archive.org/details/OTRCFR-TreasureIsand ''Treasure Island''] op ''The Mercury Theatre on the Air'': 18 Julie 1938
{{vertaaluit| taalafk = en | il = Long John Silver}}
 
{{Normdata}}
 
{{DEFAULTSORT:Silver, John}}
[[Kategorie:Fiktiewe karakters]]
28 346

wysigings