Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Voyageur"

Etiket: 2017-bronwysiging
Baie geluk met die interessante en uitstekende artikel! (Dit sal egter eers oor 4 weke verskyn). Groete, [[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 20:04, 12 Julie 2020 (UTC)
:Tante grazie! Baie dankie! Daar is dus nog tyd om bykomende inligting by te voeg. [[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] ([[Gebruikerbespreking:Voyageur|kontak]]) 21:20, 12 Julie 2020 (UTC)
 
== Stem asb vir kandidaatvoorbladartikels ==
 
Dagsê Voyageur! Sal jy omgee om asb jou gewaardeerde [[Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad#Afwagtend op nog stemme|stem hier uit te bring]]? Ons kort nog ondersteuning vir Edward Teller, Amsterdam en Paleolitikum; asook die klompie nuwes. Baie dankie! --[[Lêer:Wapen van die Oos-Kaap.png|20px]] [[Gebruiker:Aliwal2012|Aliwal2012]] 08:59, 17 Julie 2020 (UTC)
83 344

wysigings