Verskil tussen weergawes van "Alan Bean"

8 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
Sy eerste ruimtevaart was aan boord van [[Apollo 12]], wat in November 1969 die tweede bemande [[maanlanding]] uitgevoer het. Hy was 37 jaar oud. Hy het in 1973 sy tweede en laaste ruimtevaart as deel van die [[Skylab]] 3-sending onderneem. In 1975 het hy uit die Amerikaanse Vloot getree en in 1981 uit Nasa, waarna hy sy stokperdjie, [[skildery|skilder]], beoefen het.
 
Alan Bean het in Mei 2018 skielik siek geword tydens 'n reis in Fort Wayne, [[Indiana]], en twee weke later in die Houston Methodist Hospital in [[Houston]] gesterf.
 
== Eksterne skakels ==
809

wysigings