Verskil tussen weergawes van "Alan Bean"

687 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Alan LaVern Bean''' (* [[15 Maart]] [[1932]] – † [[26 Mei]] [[2018]]) was 'n [[Amerikaanse Vloot]]offisier en -[[vlieënier]], [[lugvaartingenieur]], toetsvlieënier en [[Nasa]]-[[ruimtevaarder]]. Hy was die vierde [[Mense wat op die maan geloop het|persoon wat op die maan geloop het]]. Hy is in 1963 gekies vir die ruimteprogram as deel van [[Ruimtevaardergroep 3]].
 
Sy eerste ruimtevaart was aan boord van [[Apollo 12]], wat in November 1969 die tweede bemande [[maanlanding]] uitgevoer het. Hy was 37 jaar oud. Hy het in 1973 sy tweede en laaste ruimtevaart as deelbevelvoerder van die [[Skylab]] 3-sending onderneem. InHy 1975en hetsy hytwee uitmederuimtevaarders diewas Amerikaanse59 Vlootdae getreein enSkylab, inwaartydens 1981hulle uit'n Nasa,destydse waarnarekordafstand hyvan sy'n stokperdjie,raps meer [[skildery|skilder]],as 39 miljoen kilometer beoefenafgelë het.
 
In 1975 het hy uit die Amerikaanse Vloot getree en in 1981 uit Nasa, waarna hy sy stokperdjie, [[skildery|skilder]], beoefen het.
Alan Bean het in Mei 2018 skielik siek geword tydens 'n reis in Fort Wayne, [[Indiana]], en twee weke later in die Houston Methodist Hospital in [[Houston]] gesterf.
 
As skilder wou Bean kleur tot die maan toevoeg. "Ek moes 'n manier bedink om kleur by die maan te voeg sonder om dit te ruïneer," het hy opgemerk. In sy skilderye is die maanlandskap nie 'n eentonige grys nie, maar skakerings van verskillende kleure. "As ek 'n wetenskaplike was wat die maan geskilder het, sou ek dit grys skilder. Ek is 'n kunstenaar, dus kan ek maan met kleure aanvul," het Bean gesê.
 
Alan Bean het in Mei 2018 skielik siek geword tydens 'n reis in Fort Wayne, [[Indiana]], en twee weke later in die Houston Methodist Hospital in [[Houston]] gesterf. Hy was toe getroud met sy tweede vrou, Leslie. Uit sy eerste huwelik is 'n seun, Clay, en 'n dogter, Amy Sue, gebore.
 
== Eksterne skakels ==
809

wysigings