Verskil tussen weergawes van "Dialek"

3 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur 2402:3A80:DB7:60CA:0:45:5259:FC01 teruggerol na laaste weergawe deur K175
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
k (Wysigings deur 2402:3A80:DB7:60CA:0:45:5259:FC01 teruggerol na laaste weergawe deur K175)
Etiket: Terugrol
'n '''Dialek''' (van die [[Grieks]]e woord διάλεκτος, ''dialektos'' wat "met mekaar praat" beteken) is 'n variëteit van 'n [[taal]] wat kenmerkend van 'n besondere groep van die taal se sprekers is.<ref>[http://dictionary.oed.com/cgi/entry/50063104?query_type=word&queryword=dialect&first=1&max_to_show=10&sort_type=alpha&result_place=1&search_id=tFGd-Bh8USU-18775&hilite=50063104 Oxford English dictionary]</ref> Die term word meestal gebruik vir streekstaalpatrone, maar 'n dialek kan ook deur ander faktore, soos sosiale stand, bepaal word.<ref>[http://www.m-w.com/dictionary/dialect Merriam-Webster Online Dictionary]</ref>
 
 
sosiale stand, bepaal word.<ref>[http://www.m-w.com/dictionary/dialect Merriam-Webster Online Dictionary]</ref>
 
'n Dialek wat met 'n sosiale stand geassosieer word staan as 'n sosiolek bekend. Ander taalvariëteite sluit in: [[standaardtaal|standaardtale]], wat gestandaardiseerde vorme is wat vir openbare gebruik ontwikkel is; vaktale, wat gekenmerk word deur verskille in woordeskat; omgangstaal; patois; pidgins, kreole en argots. Die spesifieke spraakpatroon van 'n individu staan belend as 'n idiolek.