Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

k
* Jy het waarskynlik nog nie die kans gekry om Afrikaanse romans deur te lees nie (ek dink dit bespoedig 'n mens se leesvermoëns, veral as die boek oor 'n ontsettend boeiende onderwerp handel)
* Ek weet nou nog nie of jy 'n Afrikaans-Duitse woordeboek het nie.
* Toe jy in die verlede met my gepraat het, het jy 'n probleem gehad om na e-Nuusvideo's op YouTube te luister/kyk, maar ook net van sekere joernaliste met 'n geradbraakte uitspraak.
* Ek dink nie jy het van etymologiebank.nl gebruik gemaak nie. Sonder 'n etimologiewoordeboek kan ek glad nie 'n taal aanleer nie - ek wil weet hoe het 'n woord ontstaan, en deur daardie woordassosiasie onthou ek hom.
* Jy het waarskynlik nog nooit in jou lewe 'n Afrikaanse televisieprogram gekyk nie.
12 766

wysigings