Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

{{cquote|
Vroeër eeue kon vlugtelinge, misdadigers en skuldenaars hulle toevlug neem tot sekere plekke wat as veilige hawens verklaar was. In antieke tye reeds het die Hebreërs stede gehad waar mense wat misdade sonder voorbedagte rade gepleeg het, kon gaan skuil. In Egipte het die tempels van Osiris en Amon hierdie status geniet, en in Griekeland alle tempels. Die reg om in Christelike abdye en kerke toevlug te vind, is die eerste keer reeds in die 4de eeu n.C. by wet erken. Dié reg is dikwels geskend, en is later herroep (byvoorbeeld in 1723 in Engeland). Die spreekwoord het dus gesê: As iemand in 'n kerk skuil en daar trek skielik 'n koeël deur die kerk, het die vlugteling geweet dat sy agtervolgers nie eens die wettigheid (en heiligheid) van die plek respekteer nie, en dat hy niks meer aan sy saak kon doen nie.
}}
 
By [http://etymologiebank.ivdnt.org/trefwoord/kogel1 etymologiebank.nl s.v. 'kogel'] strook dit dan ook met F.A. Stoett se idioomwoordeboek, hoewel Nicolene van der Sijs en kie weer sê dit lyk darem baie of dit van die Frans afkom:
 
{{cquote|
In de uitdrukking de kogel is door de kerk [de beslissing is gevallen] is vermoedelijk ‘de kerk’ later toegevoegd vanwege het beginrijm, vgl. frans '''le coupe est parti.'''
}}
12 790

wysigings