Verskil tussen weergawes van "Joseph Smith"

35 grepe bygevoeg ,  3 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (+ skakels)
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Joseph smithSmith, Jr. portrait owned by Joseph Smith III.jpg|duimnael|regs|Joseph Smith]]
 
'''Joseph Smith, Jr.''' (* [[23 Desember]] [[1805]] in Sharon, Windsor County, [[Vermont]]; † [[27 Junie]] [[1844]] in Carthage, [[Illinois]]) was die stigter van die Heiliges van die Laaste Dae, 'n godsdienstige stroming wat ook as [[Mormonisme]] bekend staan, en het in die 1830's en 1840's 'n beduidende invloed op die religieuse en politieke lewe in die [[Verenigde State]] uitgeoefen.