Verskil tussen weergawes van "Joseph Smith"

3 grepe bygevoeg ,  5 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
Smith het steeds 'n omstrede persoonlikheid gebly. Terwyl sy aanhangers hom as 'n profeet beskou en sommige van sy openbarings as heilige skrifte gekanoniseer het wat aan die Christelike [[Bybel]] gelykgestel word, verwys kritici na die gebrek aan aregologiese bewyse vir sy bewerings en kritiese analises van sy tekste wat hom as die skrywer daarvan identifiseer.
 
Nogtans sluit Smith se religieuse erfenis 'n aantal religieuse organisasies met miljoene aanhangers in waarby die spektrum van konserwatiewebehoudende strominge soos die "[[Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae]]" (tans die grootste organisasie binne die Mormonisme) tot meer liberale gemeenskappe soos die [[Community of Christ]] kan strek.
 
== Eksterne skakels ==