Verskil tussen weergawes van "Posstelsel"

5 grepe verwyder ,  8 maande gelede
Teen 3000 vC het Egipte [[Posduif|duiwe]] vir posaflewering gebruik, omdat hierdie voël die sonderlinge vermoë het om, as hy ver van sy nes af weg is, in staat is om terug te keer as gevolg van 'n besonder goed ontwikkelde oriënteringsvermoë. Boodskappe is toe om die bene van die duif vasgemaak, waarna die duif losgelaat is om na sy oorspronklike nes terug te vlieg. Teen die negentiende eeu is duiwe dikwels vir militêre kommunikasie gebruik. <ref>Carter W. Clarke, "Signal Corps Pigeons." ''The Military Engineer'' 25.140 (1933): 133-138 [https://www.jstor.org/stable/44563742 Online].</ref>
 
[[Karel die Grote]] het die stelsel wat [[Franke|die Franke]] in die noorde van [[Gallië|Gallië gebruik het, uitgebrei]] en het hierdie diens met dié van <nowiki><i id="mw8g">''[[:en:Missus_dominicus|missi dominici</i></nowiki>]]'' verbind. <ref>François L. Ganshof, "The impact of Charlemagne on the institutions of the Frankish realm." ''Speculum'' 40.1 (1965): 47-62 [http://spraguehs.com/staff/curry_michael/02%20World%20Humanities/DRAG/DBQs/CharlemagneDBQ.pdf Online .]</ref>
 
In die middel van die 11de eeu het vlashandelaars bekend as die Cairo Geniza-handelaars uit Fustat, Egipte geskryf oor die gebruik van 'n posdiens bekend as die ''kutubi.'' Die ''kutubi-''stelsel het roetes tussen die stede Jerusalem, Ramla, Tirus, Ascalon, Damaskus, Aleppo en Fustat bestuur met gereelde posaflewering deur die hele jaar. <ref>Goldberg, Jessica, "Trade and Institutions in the Medieval Mediterranean : The Geniza Merchants and Their Business World." ''Cambridge University Press'', (2012): 189-193.</ref>
430

wysigings