Verskil tussen weergawes van "Posstelsel"

4 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
In 1505 het die Heilige Romeinse keiser [[Maksimiliaan I|Maximiliaan I]] 'n posstelsel in die Ryk opgerig en Franz von Taxis aangestel om dit te bestuur. Die familie Thurn und Taxis, destyds bekend as Tassis, het vanaf 1290 postdienste tussen Italiaanse stadstate bedryf. Na die afskaffing van die Ryk in 1806 het die Thurn-und-Taxis-posstelsel as 'n private organisasie in die posseël-era voortgegaan voordat dit na 1871 in die posstelsel van die nuwe Duitse Ryk opgeneem is.
 
In 1716 is ''Correos y Telégrafos'' in Spanje gestig as openbare posdiens, beskikbaar vir alle burgers. Afleweringsposmanne is eers in 1756 in diens geneem en posbusse in 1762 geïnstalleer. <ref>Alvaro Escribano, Patricia González, and Julio Lasheras. "Evolution and Analysis of the Market Structure of Postal Services in Spain." in ''Competitive Transformation of the Postal and Delivery Sector'' (Springer, 2003) pp. 287-309.</ref>
 
=== Poshervormings ===
430

wysigings