Verskil tussen weergawes van "Groot Muur van China"

geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
 
Die '''Groot Muur van China''' ([[Chinees]]: 萬里長城 / 万里长城 ''Wànlǐ Chángchéng''‚ ''10 000 Li lang Muur''; ook 中國長城 / 中国长城 ''Zhōngguó Chángchéng''‚ "Lang Chinese Muur") is 'n reeks van ou [[steen]]mure in die noorde van die [[Volksrepubliek China]]. Verskeie mure is gebou vanaf die 7de eeu v.C. en is later versterk en aanmekaar gebou. Nie al die mure vorm deel van een groot muur nie, maar dit word gesamentlik die Groot Muur van China genoem.
 
Die muur is opgerig om die [[Chinese Keiserryk]] teen die vyandelike nomadiese ruitervolke te beskerm. Die muur strek oor 21&nbsp;196,18<ref>[http://news.xinhuanet.com/english/china/2012-06/05/c_131632790.htm ''China's Great Wall is 21,196&nbsp;km long: survey.'']</ref><ref>[http://europe.chinadaily.com.cn/business/2012-06/09/content_15490911.htm ''Beijing to open more Great Wall sections to tourism.'']</ref><ref>{{cite web |url=http://usa.chinadaily.com.cn/epaper/2012-06/13/content_15498514.htm?bsh_bid=100037338 |title="Great Wall much longer than previously believed: survey" |date=13 Junie 2012 |access-date=18 Junie 2012 |publisher=China Daily USA |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20160304113343/http://usa.chinadaily.com.cn/epaper/2012-06/13/content_15498514.htm?bsh_bid=100037338 |archive-date=4 Maart 2016 |url-status=live |df=dmy-all}}</ref> kilometerskilometer van [[Shanhaiguan]] by Bo Hai (300&nbsp;km oos van [[Beijing]]) tot [[Lop Nur]] in die suidoostelike deel van die outonome streek [[Xinjiang]]. Dit is die langste struktuur wat nog deur mense opgerig is. Die muur is ongeveer vyf personemense breed en 20 personemense hoog.
 
== Geskiedenis ==
809

wysigings