Verskil tussen weergawes van "Gebruikerbespreking:Suidpunt"

 
:Ek sê maar baie dankie vir al die voorbladartikels van jou kant af! Ek geniet hulle nog steeds. Watter artikel is volgende op jou lys? Ek hou ook jou [[Gebruiker:Suidpunt/Werksbank|Werksbank]] dop en sou in iets soos [[jaguar]], [[luiperd]] of [[tier]] belangstel. ;) Net voordat Aliwal jou kom vra, vra ek nou aangesien ek hier skryf, [[Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad|stem asb vir kandidaatvoorbladartikels]]. :) Groete. -- [[Lêer:Flag of South Africa.svg|20px]] [[Gebruiker:SpesBona|SpesBona]] 21:41, 27 Julie 2020 (UTC)
 
::Peusel! Het hom! Lekker aand. [[Gebruiker:Suidpunt|Suidpunt]] ([[Gebruikerbespreking:Suidpunt|kontak]]) 22:08, 27 Julie 2020 (UTC)
12 792

wysigings