Verskil tussen weergawes van "Braai"

5 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
skakel na braaibroodjie bygevoeg
(beeld bygevoeg #WPWP)
(skakel na braaibroodjie bygevoeg)
'''Braai''' is 'n sosiale tradisie waartydens kos (gewoonlik [[vleis]]) op 'n rooster of braaier oor vuurwarm kole gaargemaak word. Die tradisie het oorspronklik by die [[Afrikaner]]s in [[Suid-Afrika]] begin,<ref name="Osseo-Asare">{{cite book|url=http://books.google.com/books?id=1s-a7EMM6BgC|title=Food Culture in Sub-Saharan Africa|author=Fran Osseo-Asare|pages=81|isbn=0-313-32488-3|publisher=Greenwood Publishing Group|date=2005}}</ref> maar het sedertdien na die res van Suidelike Afrika versprei, insluitend: [[Botswana]], [[Namibië]], [[Lesotho]], [[Zimbabwe]] en [[Zambië]].
 
Naas vleis word [[broodbraaibroodjie]]jiess, [[mielie]]s, [[aartappel]]s in foelie en [[sampioen]]e ook algemeen gebraai, gewoonlik as bygeregte, maar ook soms as 'n vegetariese maal voorberei word.
 
Net soos die woord [[boerewors]], is die woord ''braai'' ook in [[Engels]] en meeste [[Suider-Afrika]]anse tale opgeneem.
2 723

wysigings