Verskil tussen weergawes van "Rooster"

4 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
Skakel bygevoeg
(Kategorie bygevoeg)
(Skakel bygevoeg)
 
[[Lêer:Meat fillets being grilled.jpg|duimnael|250px|Vleissnitte word gerooster.]]
 
'''Rooster''' is 'n vinnige, droë alternatief vir [[panbraai]] vir sagte [[vleis]]snitte, met intense stralingshitte bo-oor of onder die vleis. Wanneer vleis gerooster of gebraaige[[braai]] word, word die vleissappe behou deurdat 'n kors op die oppervlak van die vleis vorm. Die vleis moet bedruip word met 'n glanssous, botter, olie of marinademengsel. Dit verleen 'n uitsonderlike geur aan die vleis en hou dit vogtig en sappig.
 
== Eksterne skakels ==
2 723

wysigings