Verskil tussen weergawes van "Pius Langa"

2 998 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Robot: standardiseer verwysingsjablone en voeg argiefskakels in.)
| toekennings =
}}
[[Lêer:Pius Langa.jpg|links|duimnael|Regter Pius Langa]]
 
'''Pius Langa''' (25 Maart 1939<ref name="constitutionalcourt1">{{cite web|url=http://www.constitutionalcourt.org.za/site/judges/justicepiuslanga/index1.html|title=Konstitusionele Hof van Suid-Afrika - Regters|publisher=Constitutionalcourt.org.za|accessdate=24 Julie 2013}}</ref> – 24 Julie 2013<ref name=":0">{{cite web |author=Staff |url=http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Pius-Langa-dies-aged-74-20130724 |title=Pius Langa dies aged 74 |publisher=News24 |access-date=24 Julie 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20181214143838/https://www.news24.com/SouthAfrica/News/Pius-Langa-dies-aged-74-20130724 |archive-date=14 Desember 2018 |url-status=live|df=dmy-all}}</ref>) was die hoofregter van die [[Konstitusionele Hof van Suid-Afrika]].<ref name="constitutionalcourt1"/> Hy is in 1994 deur [[Nelson Mandela]] tot die bank aangestel; word in 2001 die adjunkhoofregter; en is in 2005 deur [[Thabo Mbeki]] tot [[Hoofregter van Suid-Afrika|hoofregter]] bevorder. Hy tree in Oktober 2009 af en is in 2013, op 74 jarige ouderdom, na 'n lang siekbed oorlede.
 
== Biografie ==
Pius Nkonzo Langa is op 25 Maart 1939 in [[Bosbokrand]] in die [[Transvaal]] gebore. <ref name="constitutionalcourt1"/> Hyas verwerf 'ndie regsgraadtweede van diesewe [[Universiteitkinders. vanHy Suidmoes skool op 14-Afrika]]jarige ouderdom verlaat om ’n inkomste te verdien om sy gesin te help onderhou, maar het later matriek en sy regsgrade (in 1973 en sy LLB in 1976) aan Unisa behaal<ref>{{cite web |url=http://www.whoswho.co.za/pius-langa-939 |title=Pius Langa se profiel op whoswho.co.za |publisher=Whoswho.co.za |access-date=24 Julie 2013 |language=en |archive-url=https://web.archive.org/web/20180317130148/http://whoswho.co.za:80/pius-langa-939 |archive-date=17 Maart 2018|access-date=24 Julie 2013|url-status=live |df=dmy-all}}</ref>. Sy loopbaan het in 1957 by ʼn klerefabriek begin. Tussen 1960 en sy1977 LLBhet hy verskeie poste in 1976die Departement van Justisie gedien, van boodskapper tot magistraat. Hy werkis in 'n1977 klerefabriekas vanafadvokaat 1957van totdie 1960Hooggeregshof van Suid-Afrika toegelaat, waarnahet hyop asdie tolkNatalse enbalie boodskappergedien viren tot die Departementrang van Justisiesenior aangesteladvokaat isin 1994 bevorder.
 
Nadat hy ’n lid van die Durbanse balie geword het, het politieke sake hom aangetrek en het hy intens by die stryd om demokrasie betrokke geraak. Hy het die National Association of Democratic Lawyers help stig (en in 1988 die president geword) en het in die UDF gedien. In die Kodesaonderhandelingsproses was hy ’n regsadviseur van die ANC. Volgens oudregter Johan Kriegler kon Langa bykans elke taal en dialek in Suid-Afrika praat.
 
Langa se werk as advokaat het die stryd teen die apartheidstelsel weerspieël en sy kliënte het minderbevoorregtes, burgerlike organisasies, handelsunies en politieke gevangenes ingesluit.
 
Toe die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika gevestig is aan die vooraand van ʼn post-apartheid konstitusionele en demokratiese era in 1994, is regter Langa saam met tien ander as die eerste regters van die nuwe hof aangstel. Hy het in Augustus 1997 adjunkpresident van die hof geword en en die posisie van adjunkhoofregter van Suid-Afrika in November 2001 aanvaar. In Junie 2005 het hy die land se hoofregter en hoof van die Konstitusionele Hof geword en het hierdie pos tot en met sy aftrede in Oktober 2009 beklee.
 
Hy het ’n belangrike rol gespeel om die grondslag van Suid-Afrika se jong grondwetlike demokrasie daar te stel. Gedurende sy termyn in die Konstitusionele Hof, maar ook ná sy aftrede, het hy daarna gestreef om ’n nie-rassige, nie-seksistiese en regverdige samelewing te bou wat op die waardes van menswaardigheid, gelykheid, die oppergesag van die Grondwet en die reg geskoei is.
 
Oor die jare heen het regter Langa talle konferensies, werkwinkels en seminaars gereël of aan deelgeneem oor onderwerpe soos menseregte, geregtigheid en ander konstitusionele kwessies. Hy het ook toesprake gelewer in talle oorsese lande oor verskeie onderwerpe wat op Suid-Afrika betrekking het.
 
Langa sal moontlik die beste onthou word vir sy toespraak in 2006 oor die aard van “transformatiewe konstitusionalisme”. Daarin bevestig hy dat Suid-Afrika wel ’n “transformerende Grondwet” het en verduidelik hy wat dit beteken: “Dit is ’n manjifieke doelwit vir ’n grondwet: om die wonde van die verlede te genees en ons na ’n beter toekoms te lei. Myns insiens is dít die kern van transformerende konstitusionalisme: dat ons moet verander.”
 
Regter Langa is in 1988 as ereprofessor in die Departement Proses- en Kliniese Reg aan die Universiteit van Natal aangestel en het vir verskeie jare as besoekende professor aan die Southern Methodist Universiteit in Dallas, Texas gedien. Hy was kanselier van die Universiteit van Natal (1998-2004) en die eerste kanselier van die Nelson Mandela Metropolitaanse Univeriteit (2006-2010).
 
Hy het vanuit verskeie oorde toekennings ontvang vir die bevordering van geregtigheid en menseregte. President Thabo Mbeki het in 2008 die Orde van die Baobab: Goud aan hom toegeken.
Later word hy 'n aanklaer en 'n landdros. Hy is in Junie 1977 as advokaat van die [[Hooggeregshof van Suid-Afrika]] toegelaat. In Januarie 1994 word hy tot senior advokaat bevorder.
 
In Suid-Afrika het die universiteite van Zoeloeland, Weskaap, Kaapstad, Unisa en Rhodes eredoktorsgrade aan hom toegeken, en oorsee het Yale Universiteit, die Nasionale Universiteit van Ierland en die Noord-Oostelike Universiteit in Boston dieselfde gedoen.
Na die beëindiging van [[apartheid]] word die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika gestig. Langa word, saam met tien ander, as die eerste regters van die hof aangestel. Hy word in Augustus 1997 tot Adjunkpresident bevorder en in November 2001 word hy die Adjunkhoofregter van Suid-Afrika. Hy was effektief vanaf Junie 2005 die land se hoofregter en beklee die pos tot sy aftrede in Oktober 2009.<ref name="constitutionalcourt1"/>
 
Langa is in 1966 met Thandekile Mncwabe getroud en daar is ses kinders en talle kleinkinders uit die huwelik gebore. Hy is op 24 Julie 2013 by die Milpark Hospitaal in [[Johannesburg]], na 'n lang siekbed oorlede.<ref name=":0" />
 
== Verwysings ==
430

wysigings