Verskil tussen weergawes van "Joseph Smith"

35 grepe bygevoeg ,  2 maande gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Joseph Smith, Jr. portrait owned by Joseph Smith III.jpg|duimnael|Joseph Smith]]
 
'''Joseph Smith, Jr.''' (* [[23 Desember]] [[1805]] in Sharon, Windsor County, [[Vermont]]; † [[27 Junie]] [[1844]] in Carthage, [[Illinois]]) was die stigter van die [[Kerk van Jesus Christus van die Heiliges van die Laaste Dae]], 'n wêreldkerk en godsdienstige stroming wat ook as [[Mormonisme]] bekend staan. Smith, die seun van 'n boer wat ook as onderwyser werksaam was, het in die 1830's en 1840's 'n beduidende invloed op die religieuse, kulturele en politieke lewe in die [[Verenigde State]] uitgeoefen. Sy erfenis word bewaar deur die Kerk wat hy gestig het.
 
Met sy beweerde vertaling van 'n aantal goue plate, wat hy van 'n engel ontvang het en waarin [[Jesus van Nasaret]] se besoek aan die [[inheemse volke]] van Amerika ([[Indiane]]) beskryf word, het hy 'n eerste groep aanhangers aangetrokke. Die vertaling van die teks het in 1830 as die [[Boek van Mormon]] verskyn, en in dieselfde jaar het Smith sy eie geloofsgemeenskap gestig, aanvanklik nog bekend as ''The Church of Christ''.